Annie Niebuhr

Annie Niebuhr wurde am 17. Juli 1937 geboren. Am 15. Juli 2017 durfte sie diesen Geburtstag mit Familie und Freunden feiern.

Zur Feier kam auch von ihrer Verwandschaft von weitem gereist. Am Nachmittag waren die Bläser zum Kaffee eingeladen, und bereiteten ihr eine große Freude mit ihrem Musizieren. Sie bedankt sich dafür bei dem Blaschor.

Abends gab es im kleineren Kreis noch ein leckeres Essen. Ihre Kinder, Großkinder, Neffen und Nichten sangen ihr im Chor Geburtstagswünsche zu.
Es ist nicht jedem gewährt, dass man dieses Alter erreichen darf. Unser Herr Gott hat es ihr in seiner großen Gnade geschenkt. Dafür ist sie und wir ihm dankbar.

As Ouma 80 word

80 Jaar Oud Annie NiebuhrEk het goeie nuus vir jou! n Mens se eerste 80 jaar is die swaarste – die tweede 80 is net n opeenvolging van verjaarsdagpartytjies. As jy eers 80 jaar oud is, wil almal jou bagasie dra en jou teen die trappies uithelp. As jy jou naam vergeet – of enigiemand ander se naam – of n afspraak of jou eie telefoonnommer, of as jy beloof het om op drie plekke gelyktydig te wees of nie kan onthou hoeveel kleinkinders jy het nie, hoef jy net te verduidelik dat jy 80 is.

Om 80 te wees, is sommer stukke beter as om 70 te wees. As jy 70 is, word mense oor alles vir jou kwaad. Maar teen 80 het jy die perfekte verskoning – maak nie saak wat jy aanvang nie. As jy lawwe dinge doen, is jy sekerlik maar net kinds. Almal kyk vir tekens dat jou verstand aan die agteruitgaan is.
Om 70 te wees, is nie pret nie. Mense verwag van jou om by n strandoord af te tree en oor jou artritis te kla.

As jy oorleef tot jy 80 is, is almal verbaas dat jy nog lewe. Hulle behandel jou met respek net omdat jy so lank gelewe het. Eintlik is hulle heel verbaas dat jy nog kan loop en nie net nonsens praat nie.

So asseblief, mense, probeer om dit te maak tot by 80. Dit is die beste tyd van jou lewe. Mense vergewe jou enigiets. As jy my vra, begin die lewe op 80!

Eingeschickt von Susan Klingenberg